2WAP

*Hoe Vergeet n Mens*

15 replies 125 views
Afrikaans Poem. Hoe vergeet 'n mens? My hart en siel is in jou hand se veilige greep; ek kan myself wees en totaal oorgee aan jou, die hoendervleis volg die lyn wat jou vinger oor my trek By jou is die maan se sag-silver streep my lig in die donker. Vir my klink jou stem soos die oorwinningslied van die Visarend Die duining van ons dansende liggame op maat van 'n koel somer briesie In jou handpalm dans ek glimlaggend terwyl jou asem oor my hunkerende liggaam blaas. By jou kan ek totaal oorgee en myself wees. Jy ken my hartsverlange, my geheime. Oop soos 'n helder somer dag lê my siel, bekend aan jou, Die opwinding van ons saam wees bou op om soos lawa 'n pad deur die mos te sny My kliphart word sag soos seesand wanneer jy net aan my raak My lewe is 'n top verkoper liefdes verhaal: en jy is my hoofkarakter. Ek is dankbaar om my hart in jou handpalm te voel klop.
#12
jacki: Afrikaans Poem. Hoe vergeet 'n mens? My hart en siel is in jou hand se veilige greep; ek kan myself wees en totaal oorgee aan jou, die hoendervleis volg die lyn wat jou vinger oor my trek By jou is die maan se sag-silver streep my lig in die donker. Vir my klink jou stem soos die oorwinningslied van die Visarend Die duining van ons dansende liggame op maat van 'n koel somer briesie In jou handpalm dans ek glimlaggend terwyl jou asem oor my hunkerende liggaam blaas. By jou kan ek totaal oorgee en myself wees. Jy ken my hartsverlange, my geheime. Oop soos 'n helder somer dag lê my siel, bekend aan jou, Die opwinding van ons saam wees bou op om soos lawa 'n pad deur die mos te sny My kliphart word sag soos seesand wanneer jy net aan my raak My lewe is 'n top verkoper liefdes verhaal: en jy is my hoofkarakter. Ek is dankbaar om my hart in jou handpalm te voel klop.
African Poem. How forget a man? My heart and soul is in your hand secure grip; I can be myself and totally surrender to you, the chicken follows the line drawn your finger on me When you are the moon's soft-silver stripe my light in the dark. For my sound of your voice as the victory song of the Osprey The duining our dancing bodies to a cool summer breeze In one hand I dance smiling while blowing your breath on my aching body. When can I totally surrender and be myself. You know my heart desire, my secret. Open like a bright summer day lay my soul, known to you, The excitement of us together build up like lava a path cut through the moss My stone heart softens as beach sand when you just touch me My life is a top seller love story: and you are my main character. I am grateful to feel my heart beating in your palm.
#15
Sewe oseane se trane sal my nie van jou hart se liefdesriviere kan skei. As die goue sand se duine ween, kan ek by jou water leen... Vir altyd.

Log in or join to reply.