Ek sien vandag 'n
veearts se bakkie met
die volgende bumper
sticker:
"Ek is 'n veearts, ek ry
soos 'n dier."
Toe dink ek so by
myself, daar is darem
baie ginekoloë ook op
ons paaie!
*AFRIKAANSE GOETE*
5 replies
114 views
Hahaha
I cant under stand
I wish,I could understand this.
YA KON SE LANGUAGE HAI
Mawa ka sadrika wa tishwar kamdy.