*Hoe Vergeet n Mens* by jaQui 2015/12/28 19:16
Afrikaans Poem.

Hoe vergeet 'n mens?

My hart en siel is in jou hand se veilige greep;
ek kan myself wees en totaal oorgee aan jou,
die hoendervleis volg die lyn wat jou vinger oor my trek
By jou is die maan se sag-silver streep my lig in die donker.
Vir my klink jou stem soos die oorwinningslied van die Visarend
Die duining van ons dansende liggame op maat van 'n koel somer briesie
In jou handpalm dans ek glimlaggend terwyl jou asem oor my hunkerende liggaam blaas.
By jou kan ek totaal oorgee en myself wees.
Jy ken my hartsverlange, my geheime.
Oop soos 'n helder somer dag lê my siel, bekend aan jou,
Die opwinding van ons saam wees bou op om soos lawa 'n pad deur die mos te sny
My kliphart word sag soos seesand wanneer jy net aan my raak
My lewe is 'n top verkoper liefdes verhaal:
en jy is my hoofkarakter.
Ek is dankbaar om my hart in jou handpalm te voel klop.
haris 2015/12/28 19:19
agree with you
-Kjoe

Kayli 2015/12/28 19:19
Baie mooi #
_ShAnE_StArK_ 2015/12/28 19:19
sorry sweety I don't know this language/smiley
haris 2015/12/28 19:22
Quote: shane_stark: sorry sweety I don't know this language/smiley
u use sweety in ur posts.., then you know half the language she speaks./smiley

jaQui 2015/12/28 19:25
Dankie Kayli ons kan gerus meer Afrikaanse topics en gedigte maak met ons Unieke taal...

jaQui 2015/12/28 19:33
Quote: haris: agree with you
-Kjoe
you silly/smiley

jaQui 2015/12/28 19:35
Quote: shane_stark: sorry sweety I don't know this language/smiley
go to google translator.

haris 2015/12/28 19:36
Quote: jacki: you silly/smiley
you rem that guy? Kjoe /smiley

jaQui 2015/12/28 19:48
Quote: haris: you rem that guy? Kjoe /smiley
Yes thats all he ever posted,,, i agree /smiley

haris 2015/12/28 19:54
Quote: jacki: Yes thats all he ever posted,,, i agree /smiley
yeah unique free poster of our time.. nice guy though

jaQui 2016/11/13 22:24
Quote: haris: yeah unique free poster of our time.. nice guy though

Did u translate?

Robinhood 2016/12/02 17:25
Quote: jacki: Afrikaans Poem.

Hoe vergeet 'n mens?

My hart en siel is in jou hand se veilige greep;
ek kan myself wees en totaal oorgee aan jou,
die hoendervleis volg die lyn wat jou vinger oor my trek
By jou is die maan se sag-silver streep my lig in die donker.
Vir my klink jou stem soos die oorwinningslied van die Visarend
Die duining van ons dansende liggame op maat van 'n koel somer briesie
In jou handpalm dans ek glimlaggend terwyl jou asem oor my hunkerende liggaam blaas.
By jou kan ek totaal oorgee en myself wees.
Jy ken my hartsverlange, my geheime.
Oop soos 'n helder somer dag lê my siel, bekend aan jou,
Die opwinding van ons saam wees bou op om soos lawa 'n pad deur die mos te sny
My kliphart word sag soos seesand wanneer jy net aan my raak
My lewe is 'n top verkoper liefdes verhaal:
en jy is my hoofkarakter.
Ek is dankbaar om my hart in jou handpalm te voel klop.

African Poem.

How forget a man?

My heart and soul is in your hand secure grip;
I can be myself and totally surrender to you,
the chicken follows the line drawn your finger on me
When you are the moon's soft-silver stripe my light in the dark.
For my sound of your voice as the victory song of the Osprey
The duining our dancing bodies to a cool summer breeze
In one hand I dance smiling while blowing your breath on my aching body.
When can I totally surrender and be myself.
You know my heart desire, my secret.
Open like a bright summer day lay my soul, known to you,
The excitement of us together build up like lava a path cut through the moss
My stone heart softens as beach sand when you just touch me
My life is a top seller love story:
and you are my main character.
I am grateful to feel my heart beating in your palm.

jaQui 2016/12/02 17:28
Awesome sweety!! /smiley
Robinhood 2016/12/02 17:32
Nice Poem emo165#
jaQui 2016/12/03 18:11
Sewe oseane se trane sal my nie van jou hart se liefdesriviere kan skei. As die goue sand se duine ween, kan ek by jou water leen... Vir altyd.
#36 International
Here you can post in your native language & discuss topics with others from around the world.
Forums